Mp3 Download song Buckfever Underground, The Augustus FREE Mp3 Download Song Lyrics. Buckfever Underground, The song lyrics

Buckfever Underground, The - Augustus Lyrics



die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by 'n oor uit by 'n mond word doodgedruk deur 'n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom ek karre tel gaan ek my humeur verloor daar's baie te leer in migrasie die wisselende klimaat die swak geriewe die kwynende voorrade dis eintlik nie nodig om dit te noem nie want ons het almal dieselfde hande en soortgelyke honde eintlik is ek die laaste een om te praat ek frons daagliks 'n glimlag van afweermiddels ek ruik na sweet diep in die winter en ek wonder waar die eende vanjaar broei ek skryf alles neer en hoop dit vou op en vlieg maar ek bly net honger en afgetrokke my broer skiet 'n ribbokooi in die winter en later 'n duiker en beide is dragtig daar's fout met die weer die wolke dryf verkeerd die diere lam te vroeg augustus is warmer as vantevore en steeds wag ek dat iemand moet doodgaan miskien is dit my beurt daar's dan nog vyftien dae oor en my regterhand is kouer as gister iets jeuk in my rug en buite kwetter die verwarde vinke wanneer die kwik dertig raak hulle nou neste in die ongesonde hitte maar sit verwonderd twee dae later wanneer dit misre n die karre ry verkeerde kant toe en almal gaan op die sperstrepe verby vanoggend l daar 'n dooie spreeu in die pad sonder rede netjies en geslagloos op sy rug die mense hier doen inkopies en ek spandeer weer my ouers se geld die gras ryp dood ondanks die hitte maar skadukolle is lowergroen van my badkamerwater daar's ongemaklike stiltes waar wind moet wees straatligte wat nie werk nie en snags kry ek nie my rug reguit in die bed nie as dit so aangaan gaan die somer vroeg en nat kom in donderstorms en vloede en lank daarna sal dit warm wees en droog en hoog en wit vir 'n nuwe bergreeks en vlakte die sondagsrivier meander met geleende water tot by die see en dan stadig teen die opdraand waarteen motors afry en ek pitte in die emmer gooi en karre tel die seisoene swaai onbeheersd soos gekneusde vrugte aan 'n tou orals vrot biltong en dro wors agter gaas terwyl vure met nat hout gestook word ek neem foto's van bergpieke maar dit bly deinserig en vaal en ver die plaaswerkers werk vinniger en ons kyk gedurig in die lug op ons knink instemmende vir mekaar en tel die bokke drie keer om seker te maak ons honde l om die huis rond die een oud en gek en blind die ander 'n lae IK labrador vir ure sit ek in die sonkamer en kyk hoe die son vuil kolle op die venster uitwys ek's op my gelukkigste hier maar vanjaar klop alles nie hoe langer ek tik hoe kouer word my vingers wanneer ek die tv aansit lag ek vir die nuus daar's geen rede om karre te tel nie maar dit verskaf vertroosting van mense wat op pad is dis beter om net te sit en pitte in die emmer te gooi as die jaartye verder handuitruk begin dit dalk groei op 'n sondag wie weet daar's nog vyftien dae oor in augustus god weet
For downloading music files (mp3 files) you can use a free download Manager because most of them can resume interrupted downloads. For example Getright (www.getright.com) is a free and very good download manager. After installation of Getright just form your browser choose "Download with Getright".


Other Buckfever Underground, The Songs

Download Buckfever Underground, The - Blood Red Land Lyrics of Buckfever Underground, The - Blood Red Land Buckfever Underground, The - Blood Red Land
Download Buckfever Underground, The - Die Bure Lyrics of Buckfever Underground, The - Die Bure Buckfever Underground, The - Die Bure
Download Buckfever Underground, The - Die Ou Man En Die Ou Vrou Lyrics of Buckfever Underground, The - Die Ou Man En Die Ou Vrou Buckfever Underground, The - Die Ou Man En Die Ou Vrou
Download Buckfever Underground, The - Die Volk (Is In Die Kak) Lyrics of Buckfever Underground, The - Die Volk (Is In Die Kak) Buckfever Underground, The - Die Volk (Is In Die Kak)
Download Buckfever Underground, The - Dink Harder Lyrics of Buckfever Underground, The - Dink Harder Buckfever Underground, The - Dink Harder
Download Buckfever Underground, The - Love In A Time Of Visas Lyrics of Buckfever Underground, The - Love In A Time Of Visas Buckfever Underground, The - Love In A Time Of Visas
Download Buckfever Underground, The - Oom Willem Strikes Back Lyrics of Buckfever Underground, The - Oom Willem Strikes Back Buckfever Underground, The - Oom Willem Strikes Back
Download Buckfever Underground, The - Sonsverduistering Lyrics of Buckfever Underground, The - Sonsverduistering Buckfever Underground, The - Sonsverduistering
Download Buckfever Underground, The - The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter) Lyrics of Buckfever Underground, The - The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter) Buckfever Underground, The - The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter)
Download Buckfever Underground, The - Who Cares (Not Us) Lyrics of Buckfever Underground, The - Who Cares (Not Us) Buckfever Underground, The - Who Cares (Not Us)
Download Buckfever Underground, The - Who's Your Memory? Lyrics of Buckfever Underground, The - Who's Your Memory? Buckfever Underground, The - Who's Your Memory?

All the Buckfever Underground, The - Augustus song lyrics , Buckfever Underground, The song titles listed on this site are the property of respective authors (Buckfever Underground, The), artists, label and trademarks and are listed for educational purposes only. If you want to use Buckfever Underground, The - Augustus lyrics, label or trademarks please contact the respective artists, authors or label owners. Commercial use of the content of Free Mp3 Music downloads is prohibited without contanting the respective owners.
Copyright © 2006 - 2017 MP3 DOWNLOAD SONG. All rights reserved.
This page was generated in 0.064156 seconds.